• Oor die geskiedenis van die Kakamas-nedersetting

    From [email protected]@21:1/5 to All on Sun Mar 31 23:50:58 2019
    Goeiedag Izak,

    Ek is besig om die geskiedenis van die rosyne in Suid-Afrika op te skryf. Ek soek so veel moontlik inligting.

    indien jy nog aktief is op hierdie forum, kan jy my asb. kontak.

    Joa Bekker
    082 555 8522
    [email protected]

    Baie dankie.

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)