- Forum
- Usenet
- SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.
-
Help - asseblief
help asb , ek sit in Australia op vakansie , hier kry jy nie ordentlike medisyne nie , ek het n baie droe asma hoes ( baie slym op die bors maat kry dit nie uit gehoes nie ! ek weet my ouma het toe ons kinders was suurlemoen en heuning gemeng ( dit kan
ek hier kry hoe maak ek dit ?
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)