On Wednesday, 24 March 2004 04:41:43 UTC+2, Jonas wrote:
Anette - ek het dit raak gelees. Die dominees moet ligloop...
Maar, ek het byvoorbeeld 'n roofkopie van die Afrikanse Bybel
(1933-weergawe) - dink jy dis sonde..
(Toe die nuwe vertaling verskyn het het ek 'n klompie ou weergawes gaan
koop - as ek doodgaan wil ek graag Psalm 23 aanhaal in sy oorspronklike
vorm - net om seker te wees ek gehoor sal word.)
Greeting hope this E-mail finds you well, i am a Assistance in the Department of Linguistic, Afrikaans; ( University of Zululand) please i am looking for a personal E-mail of JEANETTE FERREIRA. there books that i'm looking for. and i just want to set
time and meet her.
contact detail: 072 835 9968
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)