- Forum
- Usenet
- SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.
-
Wat is die beste opsie vir 'n Intenet konneksie??
Goeie middag TJ
Ek sien hierdie gesprek is baie lank terug gehou, maar ek het net een vraag oor Artslink wat ek nie 'n antwoord op kan kry nie.
Werk dit op 'n landlyn of kan ek 'n router koop sonder om 'm landlyn te instaleer?
Groete Nadine xx
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)