Op Sat, 06 Aug 2016 09:54:22 -0700, schreef wlottering:
Hi Daniella
Is Daniella nog hier?
Ag, ek sou wil geweet het of sy nog steeds in die lewe is!..
Ek is self geen Afrikaner nie, ek is 'n Vlaming, en ek weet Daniella se eggenoot is ook 'n Vlaming..
Daniella, is jy nog steeds hier? Moet 'n bietjie skryf na my toe. Jy sal my steeds vind op
[email protected]. Groetnis vir
jou eggetoon! Dis jammer ek het nooit geweet watter een hy is nie!!
Groete vir Daniella. Daniella was ooit, tesame met Gloudina, een van die lewendigste vrouwens wat ek hier ooit op hierdie
nuusgroep geken het.
--
Norbert die strandkruier & vrugtekweker
--- SoupGate-Win32 v1.05
* Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)