• Dis in die kas.

    From [email protected]@21:1/5 to All on Sun Mar 27 09:27:53 2016
    Linus, waar het jy die waterblommetjies in 'n blik gekry. Ek soek orals hier in Pretoria maar kry dit n�rens nie. Waterblommetjie bredie is net so lekker soss groenboontjie bredie. Help asb. My mond water as ek net daaraan ding
    Groete Joey
    [email protected]

    --- SoupGate-Win32 v1.05
    * Origin: fsxNet Usenet Gateway (21:1/5)